Stationery Shoot

Madré Kohn Creative het vir my en die oulike Nadine Aucamp genader om te help met ‘n skryfbehoefte fotografie sessie. [...]

Lees Volle Storie Aanmerkings { 1 }

Jeanne en Corné

Jeanne is super belaglik oulik, mooi, kiff en lief vir die Here. Corné is super belaglik snaaks, kiff, gemaak van [...]

Lees Volle Storie Aanmerkings { 0 }

Izza en Louis

Izza is ‘n maltrap stukkie energie met ‘n groot dosis skoonheid. Ons was saam op skool en skoolkoshuis. Louis ken [...]

Lees Volle Storie Aanmerkings { 0 }

"Kleur, helder kleure, kleurkombinasies, dans in die publiek, ontwerp, mense, plaas, klein dorpies, interaksie met vreemdelinge, enige iets oud, improvisasie van enige soort en om Jesus Christus te dien...

maak my gelukkig. "